Ek het soveel baat gevind by die NPO Fundraising Forum program en voel verseker bemagtig om fondsinsameling met nuwe handskoene aan te pak. Ek kan regtig sê dat die tyd wat ek die afgelope jaar aan die fundraising opleiding bestee het verseker die moeite werd was, ek is ‘n ‘ryker’ mens!!!
